Steve Silberman

Die vergete geskiedenis van outisme

1,483,870 views • 13:48
Subtitles in 34 languages
Up next
Details
Discussion
Details About the talk

Dekades gelede was daar net 'n paar pediaters wat al van outisme gehoor het. In 1975 is daar beraam dat 1 in 5000 kinders dit het. Vandag is 1 uit elke 68 op die outismespektrum. Wat het hierdie groot styging veroorsaak? Steve Silberman verwys na "die perfekte kombinasie van faktore vir outisme-bewustheid" — twee dokters wat 'n meer ontvanklike beskouing gebied het, 'n onverwagte oomblik in popkultuur en 'n nuwe kliniese toets. Om egter regtig te verstaan, moet ons verder teruggaan na die Oostenrykse dokter Hans Asperger, wat in 1944 'n baanbrekerartikel gepubliseer het. Omdat dit verlore geraak het in tyd, is outisme sedertdien in 'n waas van wanbegrip gehul. (Hierdie toespraak was deel van 'n TED2015-sessie wat deur Pop-Up Magazine saamgestel is: popupmagazine.com of @popupmag op Twitter.)

About the speaker
Steve Silberman · Writer and editor

Steve Silberman is a writer and contributing editor for Wired who covers science and society. His newest book explores neurodiversity and the link between autism and genius.

Steve Silberman is a writer and contributing editor for Wired who covers science and society. His newest book explores neurodiversity and the link between autism and genius.