Gever Tulley

Lewenslesse deur knutselwerk

1,153,639 views • 4:05
Subtitles in 41 languages
Up next
Details
Discussion
Details About the talk

Gever Tulley gebruik aangrypende foto's en video-opnames om die waardevolle lesse wat kinders by sy Knutselwerkskool leer te demonstreer. Wanneer hulle toegerus word met gereedskap, materiale en leiding, ken hierdie jong verbeeldings geen perke nie en kreatiewe probleemoplossing neem oor om unieke bote, brûe en selfs ’n tuimeltrein te bou.

About the speaker
Gever Tulley · Tinkerer

The founder of the Tinkering School, Gever Tulley likes to build things with kids.

The founder of the Tinkering School, Gever Tulley likes to build things with kids.