Hoe ek ’n windmeul gebou het
3,929,535 views |
William Kamkwamba |
TEDGlobal 2007
• June 2007
Toe hy net 14 jaar oud was, het die Malawiese uitvinder William Kamkwamba uit ou onderdele en met ruwe planne uit ’n biblioteekboek vir sy familie ’n windmeul gebou wat elektrisiteit kon opwek.