Wat ons van plakkerskampstede kan leer
1,195,363 views |
Stewart Brand |
TED2006
• February 2006
Wêreldwyd verlaat mense hulle plattelandse blyplekke by die biljoene en stroom na stede om in wemelende plakkerskampe en krotbuurte te gaan bly. Stewart Brand sê dis 'n goeie ding. Hoekom? Vind uit in drie minute.